- Bethlehem(59)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(2)
- Bultfontein(1)
- Clarens(242)
- Clocolan(4)
- Deneysville(14)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(12)
- Fouriesburg(39)
- Frankfort(15)
- Harrismith(39)
- Heilbron(5)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(6)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(11)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(121)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(10)
- Rosendal(30)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(5)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(5)
- Virginia(3)
- Vrede(10)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(13)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1579 lekke plekke om te bly
Abelia Guest Rooms is in Parys geleë en bied gerieflik gemeubileerde gastekamers. Abelia Guest Rooms is ook naby di...
Adriaan's place bied semi-selfsorgverblyf in Bethlehem. Gaste kan die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelka...
De Stallen Guesthouse is 7,5 km vanaf Bloemfontein se middestad op 'n plaas geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers,...
A Little Guesthouse bestaan uit 7 eenhede en kan tot 25 gaste akkommodeer wat bestaan uit 18 volwassenes en 7 kinde...
Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke...
Imla Guest Farm bied avontuur en rustigheid in die Oos-Vrystaat. Die lodge het 'n verskeidenheid verblyf-opsies om ...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer