Geverifieerde Resensie
Wakkerstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wakkerstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 343 resensies.
"Lovely quaint village. Very pet friendly which was important as we were travelling with dogs. People are all friendly and welcoming and nothing is too much trouble. A number of eateries serving delicious and reasonably priced food."
"Beautiful church and the bakery is open 7 days a week! Lots of restaurants closed in May. Sleepy town, but we enjoyed it."
"Was nie bewus daarvan dat meeste winkels en eetplekke basies net naweke oop is nie. Min besoekers in die week en besigheid is swak, daarom is dit eintlik net naweke oop. Hotel was wel oop vir ete. Dit was 'n groot teleurstelling."
"Ideaal vir MTB-geesdriftiges. Uitstekende restaurante soos Thyme Out en The Village Bakery."
"Die winkels maak te vroeg toe (14:00), so alles was al toe met ons aankoms. Ek gaan weer daarheen om te gaan voëls kyk en sal vir seker by Weavers Nest oorbly."
"Die lekkerste klein kultuurdorpie. Die bakkery en The Goats House is 'n moet om by te gaan eet. Die mense is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Ons het ons kuier ongelooflik baie geniet. Sien julle gou weer."
"Vir die adventurous soos ons geniet ons dit om met ons quad bikes/off-roads in die pragtige berge te gaan speel van Wakkerstroom, vir so 'n lekker, tegniese of pretvolle rit kan jul gerus DirtManiacs kontak en reël. Hul vat groepe uit en jy is welkom om jou eie quads, bikes en SxS te vat!"
"Dorp is besig om uitmekaar te val. Rou toiletafval loop in die vlei in. Voëllewe ly beslis daaronder. Oorbevolking."
"Pragtige dorp wat weer baie lewe kry. Heerlike eetplekke, stapplekke en kom-tot-rus-plekke."
"A quaint and quirky little town with gastronic treats and the friendliest residents. Take your time to amble around and sample all the goodies, and take a bike if you're keen to explore the beautiful countryside."
"Heel anders as wat ons, ons voorgestel het. Ek sou graag in die resensies wou sien dat die dorpie eintlik 'n spookdorp in die week is. Gebrek aan oop restaurante en winkels tydens die week kan 'n probleem wees."
"A beautiful country village situated in a verdant valley. Felt safe at all times when taking walks, visiting the Anglo-Boer war cemetery and tramping around the veld. A good choice of restaurants, coffee shops and pubs. Residents friendly. Plenty of bird life. A wonderful place to unwind."
"Apparently most of the town shops are only open over the weekends, there were a few restaurants open, but most shops were closed. But we didn't go for the shops. we went for birds and that was great. Boardwalks and paths well sign posted."
"Die tweede keer dat ons 'n Kersfees in Wakkerstroom spandeer ─ dit het ons goed gedoen."
"Dit is 'n ongelooflike dorpie met ongelooflike geskiedenis. So rustig en sal enige tyd weer gaan kuier."
"’n Klein Clarens, minder kommersieël, heerlike kuier- en snuffelplekke en wonderlike geskiedenis. Mooiste natuurskoon met die natuurreservaat!"