Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walvisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walvisbaai akkommodasie
33 lekke plekke om te bly
HouseOnduri bied selfsorgverblyf en is in Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië geleë. Verblyf by HouseOndu...
Amjicaja 32 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Henti...
House Thys is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of g...
Kleinhenties is 'n ruim, vrystaande selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Hentiesbaai. Dit is naby die see ...
F3 @ Silvermist is 'n bekoorlike selfsorghuis aan die strandfront in Hentiesbaai. Die huis spog met pragtige see-ui...