Geverifieerde Resensie
Walvis Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Walvis Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
"Awesome place for adventure and trips out on dunes and boats, great restaurants. Take extra jackets."
"Die plek is voorwaar 'n plek om vakansie te gaan hou en net te ontspan. Die mense daar het nie issues nie, hulle het grootgeword, baie kan bietjie tyd af vat en gaan leer hoe word dit gedoen. Bravo vir Walvisbaai en Namibië, julle rock vir seker en ja, ek kom vir seker weer kuier."