Geverifieerde Resensie
Warden
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Warden bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.1 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
"The town was very run down and quite sad. The only reason we chose it was its proximity between Durban and Joburg."
"Dorpie is net moeite werd omrede LekkrDux daar geleë is. Mooiste kerkgebou op dorp."
"Stop gerus vir ete by die Warden Lodge/Kroeg. Lekker atmosfeer en billike pryse. Ons het beeskerrie met samp bestel vir R70. Was heerlik!"
"Baie klein dorpie. Niks veel om daar te doen nie, maar sal net weer oorslaap en die volgende dag verder ry na my volgende bestemming."
"Warden beskik oor 'n supermark en bied al die basiese geriewe vir die reisiger."
"I have an extended family there and will always use the lodge where needed. "