Geverifieerde Resensie
Warner Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Warner Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 125 resensies.
"Ek hou baie van die ligging - dit is stil en rustig, maar het die nodige winkels en plekkies om te besoek. "
"Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiële swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiële swemstrand met reddingspanne aan diens."
"Een van die mooiste strande. Alles is naby genoeg sodat jy nie hoef te ry nie. Lekker eetplekke soos Zanzibar waar jy lekker kos kan kry terwyl jy uit kyk op die see."
"Die strande langs die lagoon is baie vuil maar het gesien daar was mense wat dit skoon probeer hou. "
"Rustige en vriendelike atmosfeer. Eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
"Buite seisoen en ons het aangrensende strand gebruik om in see te swem. Warner Beach self was vol."
"Die getyepoel by Warner se strand is wonderlik vir klein kindertjies. Ons het 3 dae goor weer gehad. Het nie geweet dat die Kaap se stormwinde van tyd tot tyd Natal toe kom nie. "
"The life guards kept trying to move us into the main crowd which was annoying. We had kids playing on the sand and in the shallow waters. We accepted responsibility for ourselves and did not want to sit and swim with the masses."
"Beautiful area and shops and entertainment are right at your fingertips. Beautiful scenery."