Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Daar is nie veel om te doen nie. Gelukkig was daar 'n Kersmark by die kerk wat baie aangenaam was."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Stone Lodge"Wonderlike ervaring! Nogmaals baie dankie vir die aanbeveling."
"Ons was ongelukkig nie deur Modimolle nie, maar wel in Bela-Bela en dink daar is meer as genoeg restaurante, winkels en plekkies om te sien. Die natuur is beeldskoon."
"The Nylsvley Nature Reserve is only approximately 38 km away, where it's great to go for bird and game watching."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Vriendelike mense, goeie diens en oor die algemeen een van die mooiste natuur reservate wat ek al gesien het!"
"The town is crumbling like many other towns. Absolutely pathetic maintenance."
"Elements golfbaan is puik en personeel is daar om jou verblyf en golf genotvol te maak. Ons het ook Zebula gespeel en dit was net so goed."
"The fabulous Bushveld and you don't even need padkos as it is an easy distance from Gauteng."
"Lieflike rustige bosveld binne 'n uur en 'n half se ry vanaf Pretoria. Perfekte wegbreek!"
"Die Waterberge hou altyd 'n bekoring in, bly pragtig in die bosveld."
"Its a bit far, the gravel road really takes a toll to vehicles especially smaller ones. Overall its a nice secluded place."
"It is an area with which we are not familiar and this was only our 2nd visit into the Waterberg after a gap of some 10 years. Instead of taking the main Vaalwater/Nylstroom road on the way home, we travelled down Rankin's pass and headed towards Thabazimbi, taking the Rooiberg then Klipgat roads, avoiding Thabazimbi itself and linked up with the R511 to Brits. It took us longer but was scenically well worth the time. The trees and shrubs were all in superb spring green, which was such a treat after the winter drought. We were lucky enough to have some rain on Sunday morning which certainly cleared the air and damped the road dust."
"Pragtige bosveldwêreld. Net baie warm! Neem dit in ag as jy jou reis beplan"