Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Daisylaan 930 Leeupoort"Fantastiese plek met die mak (wilde) diere ook tussen in."
"Ons was so gelukkig om na die reën daar te kuier. Bly een van die mooiste dele van ons land. "
"Lovely town, small country living and has everything you need and can think of. Enjoyed our time there."
"Die hele Mabalingwe het my min beïndruk. Ek het nie veel kennis van ander plekke in die Bela-Bela-omgewing nie. Ek glo egter dat daar baie goeie plekke elders in die omgewing is."
"Ons het die warmbaddens in Bela-Bela een dag besoek en die kinders en kleinkinders het dit baie geniet. Ons het ook uitgeëet by 'n restaurant om een van die kinders se verjaarsdae te vier en inkopies gedoen in Bela-Bela. Daar is baie lekker vrugte in die omgewing."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"The reserve was surprisingly larger than we had anticipated, with many beautiful and healthy animals. The game drives were fun and very informative."
"I always visited Bela-Bela and mostly I find it has a lot of new faces, in other words this is the place of all visitors. There is a lot of entertainment. "
"It's a wonderful place, we still want to explore more places in Bela-Bela."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Beautiful place, reception very helpful. It is a pity that you can't really walk in the reserve. If the Elephants and buffalo were removed it would be an ideal location as the family could hike through the bush."
"Die dorp self het oor die jare maar bietjie agteruit gegaan, maar die inkopiesentrum het gelukkig alles gebied wat ons nodig gehad het. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld"Ek dink die swembad kan bietjie opgedoen en skoongemaak word en meer aktiwiteite vir jongmense, want hulle weet nie wat om met hulle self te doen nie. Dis die swembad by die karavaanpark. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Endorphin Expeditions"Dit is 'n baie rustige plek om te gaan rus."