Geverifieerde Resensie
Weenen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Weenen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"By die regte verblyf is dit 'n aangename rustige omgewing om batterye te herlaai."
"Baie interessant. Sal graag meer van die historiese geboue besoek en delf in die geskiedenis."