Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wellington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wellington akkommodasie
Bladsy 3 - 40 lekke plekke om te bly
Helpmekaar is in Wellington in die Wes-Kaap geleë en bied verblyf wat ideal is vir sakereisigers of gaste wat op so...
Cummings Guesthouse is in die hartjie van die skilderagtige Wynlande geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakere...
Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge...
Familie gastehuis is in 'n stil area van Wellington-Noord en bied gerieflike verblyf aan die gesin en vriende. Di...
Bainskloof Self Sorg is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas net buite Wellington. Hierdie verblyf spog met prag...
Burgundy 161 bied gerieflike B&B-verblyf op die Onverwacht-landgoed in Wellington. Die bekoorlike kamer bied 'n int...
La Rochelle Accommodation is 'n 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dor...
Heuwels is 'n selfsorg-woonstel wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en word deur bergfiets- en voet...
Mossienes is 'n gerieflike kamer op die eienaar se perseel in Wellington en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eiendom...
Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir...