Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."

Montagu, Wes-Kaap

The Secret Garden

"Montagu is 'n oulike dorpie as jy wil wegbreek vir 'n naweek. Daar is nie eintlik iets om kinders besig te hou nie, verkieslik moet Montagu in die somer besoek word."

Bellville, Wes-Kaap

The Old Printhouse

"Altyd lekker om in omgewing te bly."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Village Hotel

"Die midde-dorp is ongelooflik skoon!"

Greyton, Wes-Kaap

Gobos House

"Beste winter-wegbreek dorp!"

Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse

"Lovely place with interesting shops and restaurants. The Brass bell would be a place to visit. "

Swellendam, Wes-Kaap

Bukkenburg Cottage

"Pragtige, skoon dorp. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Baie rustige en pragtige Weskus-vissersdorpie wat jou aan 'n ander kultuur in ons diverse land blootstel. Net jammer van die grootskaalse ontwikkeling wat die rustigheid en karakter gaan verander."

McGregor, Wes-Kaap

Easy 4 Dayz

"Pragtige en vriendelike dorp! "

Breedekloof, Wes-Kaap

Big Sky Cottages

"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Bed on Nautilus

"Still Bay is still one of the safer coastal destinations with adequate shops so you don't need to go out of the town for your every day needs. The weather is also very temperate. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Oulike dorpie, lekker mark op Saterdag. "

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Onder die Milkibar

"Die Klein-Karoo verskaf baie aktiwiteite sowel as interessante dier- en plantlewe. Asemrowende natuurskoon. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Baie mooi en rustige plek sal enige een aan raai om soontoe te gaan."

Big Bay, Wes-Kaap

Azure 27

"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."

Kalkbaai, Wes-Kaap

The Duke at the Majestic Village

"A little piece of heaven on earth."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kings Highway Guest House

"Wonderlikste Mall met al die beste winkels onder een dak."

Franschhoek, Wes-Kaap

Sep se Plek

"Een van die Kaap se mooiste dele."

Riversdal, Wes-Kaap

Die Opstal

"Pragtige plek."

Port Owen, Wes-Kaap

The Liferboat

"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Absolute Castillo

"Meer as een besoek per jaar werd!"

Klapmuts, Wes-Kaap

Bestuis Cottage

"Baie sentraal geleë t.o.v. alle ander besienswaardig. Pragtige plaas-ervaring! "

Table View, Wes-Kaap

Dolphin Beach Apartment

"Soveel om te sien en doen! "

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied."

Blad
Blad 1185 - Wys 35521 tot 35550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang