Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

L'Agulhas, Wes-Kaap

Pikanini Nkandia

"Dit het baie besiger geword in die vier jaar sedert ons laas daar was, maar daar is genoeg spasie by poele en op Struisbaai se strand dat dit nie beknop raak nie. Ek hou ook van die idee dat mens moet uitry van Bredasdorp af om daar te kom en dit is nie nog 'n kusdorp op die pad wat baie verkeer het wat deurry nie. Dit is heerlik om daar te stap op die geplaveide paadjies en baie veilig."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Eerste keer wat ek Oudtshoorn besoek en was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel."

Franschhoek, Wes-Kaap

Montarbre Cottage

"Baie mooi met baie om te doen en sien. Vriendelike en hulpvaardige mense."

Ladismith, Wes-Kaap

A Touch of Plaas

"Ons is baie mal oor Ladismith, want dit is soos 'n groot plaas gemeenskap."

Kalkbaai, Wes-Kaap

The Studio at the Majestic village

"A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins)."

Blanco, Wes-Kaap

Soeteweide North B&B

"Baie mooi berge en gholfbane."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Dis 'n baie rustige stil plek as mens will wegbreek van die stad af."

Strand, Wes-Kaap

Pebble Moon Strand Woonstel

"Wonderlike plek wat nog 'n klein dorpie gevoel het en genoeg eetplekke en winkels daar rond vir as mens iets moet gaan koop."

Paternoster, Wes-Kaap

Tjokka

"Perfect fishing village keep on coming back to this beautiful place."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosch Guest House

"The town itself is very nice and quiet. Most amenities were available."

Paarl, Wes-Kaap

Mooi Bly

"So many family activities."

Sandbaai , Wes-Kaap

Endstraat 70

"Heerlik gekuier op die strand, alhoewel dit nie regtig 'n swem strand is nie was dit nog steeds lekker gewees. Ons het Grotto beach toe gegaan en baie tyd daar ook gespandeer - pragtige strand."

Golden Mile, Wes-Kaap

27 On Ray

"Dalk bietjie ver van eetplekke, maar stiller en rustiger gaan niemand kry nie."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Kiewietjie Cottages

"Net probleem met parkering onder by die strand."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Baie lekker plek. Te veel om te sien. Te min tyd. Skoon, veilig en lekker."

Stilbaai, Wes-Kaap

Baardbos Private Game Reserve

"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Helderzicht Cottage

"It's a lovely, peaceful and quiet place."

Franschhoek, Wes-Kaap

Bellingham Homestead

"Dit is die mooiste mooiste omgewing. Ek sal graag weer daar wil kom vakansie hou!"

Pearly Beach, Wes-Kaap

Ons Strandhuisie N5

"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."

Greyton, Wes-Kaap

Ella's

"Greyton is 'n plattelandse Paternoster. Great plek om weg te breek."

Rondebosch, Wes-Kaap

Tullyallen Apartment

"It’s central in Cape Town to see all the landmarks. Clean area and all the shops is easy accessible."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Seekat Oornagkamer

"Lovely place to go and do a park run and a lovely holiday destination, safe and beautiful."

Struisbaai, Wes-Kaap

Blossoms

"Baie lekker vakansie bestemming."

Wildernis, Wes-Kaap

Quantum Lights Accommodation

"Wonderlik vir kinders en groot strande en baie om te doen ook."

Blad
Blad 1336 - Wys 40051 tot 40080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang