Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 38192 reviews.
"'n Regte vissersdorpie wat jou tuis en veilig laat voel. 'n Stukkie paradys."
"DIe paaie is goed instandgehou, die strate is skoon en die mense gaaf. Baie om te sien en te eet. Die hele R62 is 'n plesier om op te ry, want daar is nie slaggate en gemorspaaie soos in baie ander dele van ons land nie."
"Baie gewilde naweek en vakansieplek. Goeie restaurante en oop strande maak dit lekker vir 'n gesin en vriende om 'n naweek weg te geniet."
"Ons ry nooit net deur nie, daar is altyd 'n plekkie wat ons besoek. Gaste onderskat De Rust."
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Rhodene Farm Cottages"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."
"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."
"Wens ons kon langer oorbly en die ou geskeidenis ervaar. Baie goeie diens oral."
"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."
"Ons hou van Kaapstad oor die algeheel en kom spandeer baie tyd daar. Beveel dit gerus aan."
"Very quiet and relaxing place. This is definitely a place where you want to go and relax and just switch off from the world."
"Olive Bistro Hotel se kos en diens was puik. Lyk wel of daar 'n paar plekke begin toemaak, seker a.g.v. al die loadshedding."