Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Die eienaar het ons, sonder enige ekstra koste, gehelp om 'n kombuistee aan te bied by die woonstel! Ons het dit opreg waardeer! Puik diens!"
"Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur. "
"Trotse, skoon, netjies en interessante klein karoo dorpie met 'n baie mooi kerk. Vriendelike mense. "
"Baie mooi. Ver genoeg van die mense massas en naby genoeg aan Knysna vir inkopies."
"Dit is 'n bestemming wat hoort op enige Suid-Afrikaner se "bucket list" 'n moet sien en beleef."
"I've always loved Mosselbay since we started camping there in 1985. Easter weekend was the 1st time I was back since 1995 and it brought back so many memories. I loved it."
"Kan nie beter kry nie. Absoluut fantastiese plekkie met oulike winkeltjies en van die beste restaurante en verblyf."
"Bloubergstrand is puik enige toeriste se droom baie duur vir die Suid Afrikaner om daar vakansie te hou Die Kaap is op toeriste en toeriste alleen toegespits, tog baie jammer vir ons Suid-Afrikaners wie eintlik die land te behoort te geniet, dat daar tog vir die Suid Afrikaners 'n plekkie in die son gemaak word."
"Parkering is 'n nagmerrie en daar waar jy dit kan bekom, is dit ongelooflik duur! Die munisipale bestuur behoort hieraan dringend aandag te gee. "