Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Hartenbos, Wes-Kaap

Sea-esta

"Pragtige en skoon strande en vele om te doen met 'n gesin."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Living Water

"Vir dié wat opsoek is na absolute sielsrus en wegdoen met die normale dag-tot-dag roetine is hierdie sonder twyfel die perfekte wegbreek!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

Rustic Beach Cottage

"Slegs 'n vakansieplek, met baie verskillende huise, min met see uitsig. Geen egte dorpie nie en die besighede wat daar is, is wydverspreid en uiteenlopend. Egter pragtige berge, mooi groen en aangename klimaat vir die wat met wind kan saamleef."

Robertson, Wes-Kaap

Arangieskop Guest House

"Springfield wynplaas nie te mis nie."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Alika's

"Ons hou van private strande, min mense en nie baie winkels nie. Die natuurskoon is pragtig!"

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"'n Klein paradys, stil, privaat en prentjiemooi!"

Langebaan, Wes-Kaap

Makarios B&B

"Always a pleasure to visit Langebaan."

Calypso Beach, Wes-Kaap

Spiti Mas

"Baie veilige strand en baie rustig plek."

Muizenberg, Wes-Kaap

Guesthouse Zandvlei

"Muizenberg is fantastic."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Lavender House and Sunshine Cottage

"Ek wens ek kan eendag daar kom bly of ten minste aftree. Ek is mal oor die ligging van die plek en die vriendelikheid van die mense, hulle is baie gasvry. "

Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Selborne Place

"Beskik oor goeie restaurante en sentraal geleë vir besoek aan die noordelike wynlande."

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Accommodation

"Baie goeie vakansie dorpie."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Anna se Huis

"Beste wegbreekplek in die Weskus!"

Sederberg, Wes-Kaap

Mount Ceder

"'n Mekka vir avontuurlustiges opsoek na vars lug."

Strand, Wes-Kaap

1102 Ocean View

"Beste vakansie in die Strand, beveel dit aan vir enige persoon."

De Kelders, Wes-Kaap

Ebbe Flut

"Stunning view points."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Log Home

"Lekker naby die Kaap."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Daar is 'n paar lekker restaurante en die hawe is baie naby."

Strand, Wes-Kaap

406 Beachfront Hibernian Towers

"Openbare strand kort ablusiegeriewe! "

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dut Hut

"Lieflik, baie mooi."

Paternoster, Wes-Kaap

Kreefnes

"Dis so jammer dat ‘petty crime’ eintlik die mooi van die dorpie wegneem!"

Constantia, Wes-Kaap

Alphen Vines

"Mooiste plek met ou bome en baie dinge om te doen en te sien."

Harkerville, Wes-Kaap

Masescha Country Estate

"Dink daar is werklik baie om te sien en te beleef in Harkerville sonder om ver te ry."

Sandbaai , Wes-Kaap

Endstraat 70

"Klein dorpie, maar oulik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 610

"Love the beach in Mossel Bay."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Klokkiebosch

"Was aangenaam verras met hierdie stil en pragtige Weskus dorpie. Jacobsbaai met sy estetika en behuising het veral opgeval en dit is geen wonder dat eiendom in Jacobsbaai so gewild is nie. Beslis die moeite werd om te besoek."

Myburgh Park, Wes-Kaap

Marianne's Self-Catering Flat

"Rustige en baie veilige omgewing."

Blad
Blad 1522 - Wys 45631 tot 45660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang