Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Skoon en netjies. Paaie in goeie toetande en baie om te doen in radius vsn 150 km."
"Van die restaurante is baie duur, maar gelukkig is daar meer bekostigbare plekke in Vredenburg en Saldanha wat naby is."
"Cape Town wins international awards for a reason. Love spending time in Cape Town however always outside of the school holiday periods."
"Sedgefield is a town where everything is on its own time and is just such a friendly town."
"Jy moet jou tyd neem wanneer jy Heidelberg besoek, heelwat interessante plekkies."
"It is an enchanting fishing village with wonderful accommodations, beaches, and restaurants."