Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Montagu is a great weekend getaway from Cape Town, especially for climbing and hiking."
"Very lovely place where everyone we spoke to was very friendly. Dwarskersbos is worth visiting and we are surely going to return. "
"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."
"De Kelders is die beste plek as jy Walvisse wil sien. Die walvisse is so te sê op die strand en as jy 'n goeie kamera het kan jy baie foto's neem. Daar is bankies langs die see vanwaar jy die walvisse kan dop hou en voetpaadjies tot by die rotse as jy nog nader wil gaan om die walvisse te besigtig."
"Mooi omgewing omring met berge, genoeg verblyf, baie besoekpunte en goeie restaurant."
"Wonderlike pragtige plek! Heerlik inkopies gedoen en naby aan alles; van Boulders met die Pikkewyne tot by Kalkbaai met die interessante winkeltjies."
"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."