Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1673 lekke plekke om te bly
Lagoon Huis 4 is in Myburgh Park, Langebaan, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby tall...
Dolfin House is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat op die grondvloer van die eienaar se huis geleë is en is perfek ...
Turquoise Breeze Ocean Villa bied selfsorgverblyf in Yzerfontein. Dis die perfekte plek vir gaste wat uit die stad ...
Home with a View bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n huis wat in die bekoorlike kusdorp, Langebaan, geleë...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer