Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Baie lekker vakansie dorp. Baie lekker restaurante en heerlik gekuier in Lambertsbaai self."
"Daar is blykbaar heelwat klein/oppertunistiese misdaad gevalle en ons was aanbeveel om die alarm aan te sit as ons uitgaan."
"Mag verskil van persoon tot persoon. Jy gaan of mal wees oor die Baai of voel dis nie jou koppie tee nie. Meer vir dié wat rustigheid, natuurskoon en basiese geriewe weg van die gewoel soek. Blommetyd is natuurlik topseisoen."
"Spend the day on the beach, have a parcel fish and chips and enjoy the sunset. Visit the Art centre and eat at the one of the restuarents on at the Waterfront."
"Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning. "
"Paternoster is 'n rustige, pragtige ou dorpie. Netjies en skoon en die huisies se kleure en vorms verleen so 'n unieke gevoel aan die dorpie. Hier kan jy kom rustig raak en ontspan. Sal definitief weer vir Paternoster besoek."
"Dit is 'n strand waar jy waarlik kan ontspan en sielerus vind. Daar is soveel om in die natuur te geniet. Lang ente se stap op die strand. Wandelpaaie in die natuurreservaat. Ag, net alles daar is so mooi en ontspannend. Dit wat ons die meeste geniet het, was die feit as die Strandfontein nie gekommersialiseer is nie. Hou dit asb so! Alles is skoon, die strand, die dorpie, alles. "
"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
"Baie mooi dorp met vriendelike mense en baie plekke om te sien en net 'n rustige wegbreek om te ontspan as dinge te veel raak in die stad."
"Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices."