Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Die inkopiewinkels sit nie ver nie en Vredenburg is omring met mooi dorpies."
"Die pragtige lang, oop strand met die sonsondergang op die horison is besonder mooi. Die heerlike seafood platter by die Paternoster Lodge, pizza by Blikkies Restaurant, die besienswaardighede in die talle winkeltjies, die mooi vissermanshuisies, en die nog stil en vreedsame omgewing wat my keer op keer laat terugkeer."
"A beautiful place. A nice beach to go for walks. The locals get a bit to noisy through the nights on weekends."
"Glo met die regte verblyf kan dit 'n baie aangename plek wees om by te kom rus en voedsel vir jou siel te kry."
"As jy wil rus en niks doen nie, net die rustigheid van die natuurskoon wil geniet, is dit die plek vir jou. "
"Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar."
"Ek glo nie ons sal weer Paternoster besoek nie, a.g.v die veiligheid. Dit is jammer, want dis 'n baie mooi dorpie!"
"Aurora is 'n fantastiese, rustige dorpie en heerlik om vir 'n dag of twee oor te bly."
"Natuurskoon is pragtig. Te min restaurante/eetplekke en kruidenierswinkels. Gelukkig was ons voorbereid, maar jy gaan 'n probleem hê indien jy beplan om proviand in Yzerfontein te kry."
"Peaceful place, time stands still and the local people are very friendly making the destination a lovely place to explore."
"Daar is nie veel om te doen nie en die bier brouery is hopeloos te klein, nie genoeg plek vir al die mense nie."