Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Yzerfontein, Weskus

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Ons gunsteling vakansie plek in die Weskus."

Jacobsbaai, Weskus

Onse Plekkie

"Jacobsbaai is 'n baie stil dorpie met eintlik baie min besienswaardighede. Maar, dis perfek vir 'n naweek weg, as jy wil wegkom van die besige stadslewe en net wil afskakel met 'n boek en vars seelug."

Myburgh Park, Weskus

e-Cottage

"Myburgh Park is skoon en in 'n klas van sy eie. Kan aanbeveel vir enige toeris."

Paternoster, Weskus

Bo-Bakkies

"Hou die dorpie jul eie so lank as moontlik."

Lambertsbaai, Weskus

Rosebud Flats

"Redelik goed, kan beter wees met eetplekke soos Wimpy of Spur."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Oulike plekkie. Rustige vissersdorpie. Naby Strandfontein. Heerlike eetplekke."

Paternoster, Weskus

Jacobsklip Loft

"Lekker bestemming, maar wees maar versigtig vir "petty crime"."

Paternoster, Weskus

Paternoster Pride

"Geen issues met veiligheid gehad nie. 'n Groot pluspunt gewees."

Paternoster, Weskus

Malgassie

"Altyd pragtig daar, word net al meer oorgeneem met die permanente inwoners/vissermanne en hul gesinne wat al meer word en dit nie netjies hou nie, orals lê stukke bottels en glase rond. "

Mykonos, Weskus

Raaswater

"Mykonos is looking a bit dated."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is."

Paternoster, Weskus

Bokkie

"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."

St. Helenabaai, Weskus

The Whale Tale Villa

"Peaceful. Quiet. Visiting the lighthouse is a must. "

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"

Paternoster, Weskus

Kreefnes

"10 years ago Paternoster was really clean and everything looked brand new. The houses have aged a bit, but not too much and there's plenty of sand in the roads, a lot more than what I could remember."

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria Unit 2

"Quaint houses, amazing beach and very relaxed. Definitely worth a visit."

Jacobsbaai, Weskus

Jacobs Bay Apartments

"Is 'n klein stil dorpie!"

Paternoster, Weskus

Sonia

"Heerlik sonder kreefsmokkelaars."

Langebaan, Weskus

Kamers in Langebaan

"Langebaan was baie lekker vir ons en ons sal definitief weer so maak."

Mykonos, Weskus

Raaswater

"Lekker geriewe. Hou baie van Mykonos."

Langebaan, Weskus

Bodenstein Haven

"Langebaan is 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek vakansie en daar is alles wat jy benodig om jou vakansie lekker en aangenaam te maak, jy kort niks daar in Langebaan nie."

Britannica Heights, Weskus

Die Skilpadjie

"Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense."

Elandsbaai, Weskus

Maison a la Mer

"Dis 'n versteekte juweel. Lieflike strande en 'n rustige atmosfeer!"

Mykonos, Weskus

4 Skilpadjie

"Mooi interessante plek, pragtig."

Grottobaai, Weskus

Driftwood

"Grotto Bay is a perfect place to go away with close friends or family. It’s close to Cape Town but felt as if we were away on holiday from the start."

Blad
Blad 249 - Wys 7441 tot 7470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang