Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Weskus

Blombosch Jaghuisie

"Heerlike streek om pragtige natuurlik toneelfotos te neem en warm mense."

Paternoster, Weskus

D.V. Engelhijs

"Pragtig en so goed bewaar! Ideale vakansiebestemming!"

Yzerfontein, Weskus

C-Bobbejaan

"Yzerfontein is 'n rustige tog pragtige dorpie. Ons was gedurende die winter daarso so meeste van die restaurante was ongelukkig toe gewees. Die eetplekke en winkels wat wel oop is gedurende die winter bied mens alles wat jy sou benodig so dis darem nie 'n "spookdorp" in die winter nie."

Dwarskersbos , Weskus

Lekker By Die See

"Baie rustig, weg van die alledaagse gejaagdheid, mooi lang skoon strand."

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."

Paternoster, Weskus

Coco Bella 1

"Bedelaars soms baie lastig."

Langebaan, Weskus

22 Jade

"Dis 'n baie lekker plek, was baie sentraal en kon baie plekke besoek. Sal weer daar vakansie hou. Het lekker restaurante veral Flags kan definitief aanbeveel word pryse baie billik. Spar is ook 'n groot plus punt lewer goeie diens en gebak puik."

Langebaan, Weskus

9 On Heron

"Beste vakansieplek ooit."

Langebaan, Weskus

Captain's Cabin

"Daar is so baie om te ervaar, en die omgewing skep 'n lus om weer te kom."

Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Woonstelle

"The hotel was the only restaurant open."

Langebaan, Weskus

4Winde

"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."

Jacobsbaai, Weskus

Sea Views

"Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak."

Langebaan, Weskus

Captain's Cabin

"Dit was soos hemel op aarde! Die lekkerste vakansie wat ons nog gehad het. Die mense en plek is fantasties!"

Langebaan, Weskus

Bella Casa

"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."

Yzerfontein, Weskus

House Nemesia

"Pragtige rotse en see!"

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"

Port Owen, Weskus

Heron Quays

"Sal enige tyd na Port Owen verhuis."

Port Owen, Weskus

River & Sea

"It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion."

Paternoster, Weskus

Gonana Studios & Villa

"Verstaan nou die term Weskusdorpie. Klein, maar persoonlik genoeg sodat jy tuis voel. Beslis 'n plek om na terug te keer."

Weskus

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

"Die Weskus is nie te alle tye van die jaar beeldskoon nie, maar plekke soos Khwa ttu, maak dit mooi."

Weskus

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Ons gaan te min soontoe."

Dwarskersbos , Weskus

Slakkepas 42

"Heerlike stil, skoon strand en veilige verblyf in die pragtige Weskus omgewing."

Langebaan, Weskus

Albatross Guest House

"Heerlike restaurante wat by die strand geleë is."

Langebaan, Weskus

Restoration

"So lekker rustig!"

Paternoster, Weskus

Komyntjie 2

"Baie mooi en rustig."

Paternoster, Weskus

Paternoster Hotel

"Een van die mooiste kusdorpies in Suid-Afrika! Kies goeie 'n gastehuis vir verblyf!"

Jacobsbaai, Weskus

See-pampoentjie

"Rustig, skoon en mooi! "

Mykonos, Weskus

Strandlopertjie

"Weskus-juweel."

Blad
Blad 306 - Wys 9151 tot 9180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang