Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Hopefield Fynbosskou is defnitief 'n moet vir 'n jaarlikse besoek gedurende die fees. Goed georganiseerd en top-klas uitstalling van Fynbos."
"Lovely beach, sufficient shopping available, good restaurants and close to other places of interest."
"Beaches lovely. Spar Supermarket in town is lovely. The bakery is town serves a lovely breakfast and the bread is delicious."
"'n Ete by die Isabellas Restaurant is altyd 'n hoogtepunt. Ons het ongelukkig baie swak diens tydens ons besoek ervaar, maar die kos was heerlik."
"Paternoster is the place to book your holiday or just a overnight say. Will go back for a holiday - soon."
"Paternoster is a must on your visit list. Will definitely go back again."
"Paternoster is buitensporig duur en al die winkels sluit alreeds 16:00. "
"Yzerfontein is the place to be. Beautiful, clean and safe. Will definitely take my family there again."
"Paternoster is die plek om te bly. Ligging is baie goed en baie veilig. Motors word in straat geparkeer en daar is geen bekommernis nie. Sal weer besoek."
"Yzerfontein is 'n besonderse plek. Ons het 'n fantastiese dag gehad en die verblyf was fantasties. Sal beslis weer in Yzerfontein bly. "
"Veiligheid is altyd 'n bekommernis, maar hier het ons opgelet hoe aktief die plaaslike wetstoepassing is - daar word aanhoudend patrollies gedoen en hul handhaaf heeltyd sigbare teenwoordigheid. Dis uiters gerusstellend en 'n mens kan vrylik rondstap, selfs in die aand op die strand. Die dorpie is klein en rustig, en die eetplekke se kos bobaas. Die omgewing het verbasend baie doen- en siendinge. Gesels maar net met die locals, en jy sal hulle ontdek."
"The town is beautiful and untouched. So quiet and beautiful with the most beautiful coastline."
"Blomme in omgewing en langs die pad is pragtig in Augustus en September. Uitgestrekte strand vir sit, kyk en stap."