Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Vriendelike, veilige en baie rustige omgewing. Seespens bedien die heerlikste seekos."
"Dwarskersbos is a beautiful little village with a stunning beach. If you want a place to rest and renew your soul this is the place. It is paradise."
"Lovely and clean, beautiful beach. Really good restaurants and lovely bakery."
"Mooi plekkie en naby genoeg om die ander omliggende gebiede te verken. Lekker eet- en kuierplekkies."
"Baie stil vissersdorpie. Dit kom voor asof hulle 'n baie lae "crime" rate het wat verbasend is vir so 'n klein plek. Die gemeenskap is ook baie vriendelik."
"Ons eerste keer in die dorpie. Soos jy in ry, is dit nie so mooi nie, maar as jy verder in die dorp ry, is die dorp baie mooi en rustig."
"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
"Dorpie lyk heelwat netjieser as paar jaar gelede. Lieflike verskeidenheid van winkeltjies en restaurante. Koelkamers, oulike vertonings en groot aanwins vir Paternoster."
"Sal Paternoster aanbeveel as toerismebestemming. Heerlike eetplekke met mooi kunsgallerye."
"Pragtige kusdorpie, rustig. Ons was al 'n hele paar keer by Charlies in Port Owen en die diens was nog elke keer puik. En heerlike kos!"
"Loved the little shops. Restaurants are very popular. Make sure to book well in advance. The town lived up to expectations. Magnificent sunsets."