Geverifieerde Resensie
West Acres
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Acres bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 70 resensies.
"Beste verblyf vir Innibos, perfek absoluut geen probleem net 'n bederf!"
"Dis 'n lekker oornag plek op pad Kruger Wildtuin toe of vir 'n paar dae om die omgewing te verken."
"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "
"Het al voorheen in die area oornag en moet sê mens voel veilig en die mense is almal baie vriendelik."