Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
295 lekke plekke om te bly
Chrissy's Corner is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Wendywood, Sandton. Dit is i...
Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandel...
Daffodil Suite bied gerieflike oornagverblyf in Alberton, net 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en makl...
Blueberry Country Cottage is 'n knus kothuis in die rustige omgewing van Skeerpoort en bied gerieflike verblyf. Die...
Sunshine Country Cottage bied ruim en gerieflike verblyf in 'n bekoorlike kothuis in die rustige omgewing van Skeer...
Balloon View Country Cottage is 'n bekoorlike, verhewe kothuis wat ruim selfsorgverblyf in die rustige omgewing van...
Sky Country Cottage is in die rustige omgewing van Skeerpoort geleë. Dit is 'n knus kothuis wat gerieflike verblyf ...
Firefinch Country Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat gerieflike, ruim verblyf in die rustige Skeerpoort-omgewing ...