Geverifieerde Resensie
West Rand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Rand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 422 resensies.
"As jy wil wegbreek van die stad se rumoer is dit sommer net 'n klipgooi en jy is daar. Dit is steeds naby alles sou jy wou inkopies doen. Daar is baie toeriste aantreklikhede in die omgewing en selfs al het jy 2 weke tot jou beskikking sal dit nie genoeg tyd wees om alles te beleef nie."