Geverifieerde Resensie
White River Country Estate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in White River Country Estate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"White River Country Estate was very nice, with beautiful homes. I think if you are going on a business trip it would be different."
"Dit is baie goed versorg en die veiligheid laat jou gemaklik voel, en die natuurskoon is fantasties."
"Die estate is 'n baie mooi plek, pragtige natuurskoon, en dit is 'n residensiële landgoed met permanente inwoners, so die sekuriteit is baie streng. Iets wat wel ‘n bietjie pla is die landgoed se ingange (beide hekke) is op donker paaie geleë wat dit bietjie moeilik maak om te vind in die aand."
"Baie netjiese plek, toegang tot die estate se geriewe is 'n pluspunt! Gholf, tennis, swembad, muurbal ens."
"Dis 'n mooi rustige landgoed, ideaal vir gholfspelers. Dit is ook heerlik vir laatmiddag-stappies. "
"What a beautiful estate - quiet, relaxed, upmarket, a home away from home, perfect stopover, easy access to Kruger, Nelspruit, White River, airport, shops and restaurants."
"Landgoed verleen homself vir rustige ontspanning. Golfers, soos ons, vind die gholfbaan baie uitdagend. Pragtige damme, voëls en natuur in landgoed. Ideale vakansie bestemming vir toeriste. Sekuriteit uitstekend."