Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Zazu Cottage

"Roads are bad. If taking the river drive, remember the one ways as they are not all marked. Also not suitable for sedan cars, must have 4x4. One road to Marloth Park is very bad dirt road, the other one lovely tar road. No sign to say which one is which. "

Marlothpark, Wild Frontier

Ngululu

"Marloth Park is excellent, enjoyed walking in the wild. "

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Diere is baie min, baie hartseer."

Marlothpark, Wild Frontier

Birdsong Africa Lodge

"Die amper mak wilde diere is ‘n heerlike ervaring. Paul het vir ons pellets gelos (en dit elke dag aangevul) waarmee ons die diere kon voer. Dit is net jammer van die verval van die paaie en party van die huise. Ons het nooit onveilig gevoel nie. "

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Heerlike verblyf plek. Lekker plek om te unwind."

Marlothpark, Wild Frontier

Mopani Villa

"Ons het die diere geniet, die rustigheid. Sal definitief weer gaan. Sal Marlothpark aanbeveel as jy die Krugerwildtuin ook wil besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Ex Deo Erdvark Cottage

"Dit is 'n baie lekker plek."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Simplicity Apartments

"Beste en skoonste en lekkerste plek waar ek nog gebly het is Marlothpark."

Mjejane Game Reserve, Wild Frontier

Ebony House - Mjejane Game Reserve

"Mjejane is 'n pragtige wildreservaat - ons het leeus, renosters, olifante, kameelperde, zebras, verskillende bokkies - alles gesien op pad na ons verblyf. Ons sal definitief al ons wildtuinvakansies in Mjejane wildreservaat hou! Dis veilig, almal is so vriendelik en skoon."

Marlothpark, Wild Frontier

Die Bok

"Restaurante is baie duur."

Marlothpark, Wild Frontier

Maranze@Marloth

"Ons het die diere en gemaklike omgewing om in die natuur te verkeer terdeë geniet."

Marlothpark, Wild Frontier

Trigsit @ Marloth

"Lieflike plek om jou battery te laai. "

Marlothpark, Wild Frontier

Shades of Nature

"Hoop om eendag eiendom daar te kan besit."

Marlothpark, Wild Frontier

Mopani Villa

"Marlothpark was nog altyd vir my 'n rustige bestemming waar mens net kan ontspan. Ek wil ook net noem dat die sekuriteit in die park van uitstekende gehalte is en dadelik beskikbaar is vir enige insidente. "

Marlothpark, Wild Frontier

Marloth Bush Retreat

"Daar is te veel werkers wat daar rond drentel en 'n mens onveilig laat voel."

Marlothpark, Wild Frontier

Ex Deo Seekoei

"Marloth Park is the ideal getaway for nature lovers. People are friendly and very helpful. Exactly what you need for a relaxing weekend."

Marlothpark, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Ons geniet Marloth Park verskriklik en is gereelde besoekers aangesien ons in Mpumalanga woon. "

Marlothpark, Wild Frontier

Shangri-la @ Kruger

"Wonderlike vakansiebestemming."

Marlothpark, Wild Frontier

Siyaya

"Pragtige weggesteekte juweel langs die Kruger Nasionale Park."

Marlothpark, Wild Frontier

Ex Deo Erdvark Cottage

"Always a great place to stay."

Marlothpark, Wild Frontier

Lions View

"Hou aan met die puik diens! "

Marlothpark, Wild Frontier

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Marloth is a wonderful holiday-style town in the bush. A great place to use as a base to explore the Kruger Park and surrounding areas from."

Marlothpark, Wild Frontier

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Marlothpark is die ideale bestemming. Ek wens ons kon langer tuisgaan om van die aktiwiteite soos die hiking trials te doen. Die winkels is so gerieflik en almal is so vriendelik. Sy ligging so naby die Kruger maak dit ideaal. "

Komatipoort, Wild Frontier

Meerkat Manor

"Wonderlike gasvrye atmosfeer in die hele dorp. "

Marlothpark, Wild Frontier

Place of Happiness

"Beoog om nou self eiendom daar te koop."

Marlothpark, Wild Frontier

Fish Eagles Cry

"Beste plek vir 'n wonderlike wegbreek. Natuur en wild is uitstekend."

Marlothpark, Wild Frontier

Spoorsnyertjie

"Marloth Park is very central holiday area for visits to the Kruger National Park and allows the freedom to move around Mpumalanga unhindered. The services are good and generally the park is neat and tidy. The amazing part is the association one can have from all types of wild animals which freely roam, Kudu, Giraffe, warthog, all types of small antelope and more. It is really a great experience."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang