Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"Ons was nie daar vir vakansie nie, so my indrukke kan die regtig akkuraat wees nie. Daar was sterk sekuriteitteenwoordigheid by die strand wat die indruk skep dat dit veilig is om daar te loop. Ons was by die Quigneystrand gebied."
"Die natuur daar is pragtig. Die paaie laat veel te wense oor."
"Gunobie was a very small town, we were pleasantly surprised at how clean and tidy the area was."
"Paaie na en van Koffiebaai moet mooi beplan word. Jou Garmin GPS vat jou soms op paadjies wat nie altyd die beste opsie is nie. Probeer op die hoofpad bly sover moontlik."
"Pragtig! Die watertemperatuur was heerlik en die restaurante onverbeterlik. Dankie, Red Apple Farmstall, Kenton Asian en Stanley's! En die bote, vissermanne, gety en voëls wat die rivier lewe gee!"
"Lovely place with friendly people. Clean and well maintained. One of our favorite places to visit."
"Friendly and safe with a perfect beach and great views. Only a 10-minute drive from Crossways Village for shops and restaurants."