Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."
"It's home for me, so I would definitely rate it as one of the best holiday getaway places, especially if you're looking for family time."
"It was nice, I walked to go to the beach and had a nice time. "
"Port Alfred is the place to be. Amazing places to see, safe environment day and night."
"I wish there were more activities to do in the area. Beach activities, hiking, games, fun stuff really. "
"Did not go to city area. Plenty good areas nearby for camping and chalet accommodation."
"Beautiful beaches and wave pool. Well-located local hidden restaurants and bars run by residents make the experience special."
"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."
"A busy little town that has a lot to offer for a relaxing holiday."
"Seker een die mooiste plekke in ons land, maar baie onveilig en besoedel. Indien daar nie drastiese ingrepe kom nie, sal hierdie deel van ons land 'n ashoop word wat niemand meer gaan besoek nie. Om van veiligheid nie eers te praat nie! Dit was uiters skokkend! Wie voel dan veilig om selfs net op 'n strand te gaan stap?"
"Spotted Grunter moeite werd om te besoek en as basis te gebruik vir verdere aktiwiteite."
"A charmingly remote area. There are small stretches of beach to walk on at low tide and few grocery shops. "
"Ek dink dis 'n deel van ons land wat baie min mense sien en dis jammer want dis eintlik 'n baie mooi deel van ons land. Die N2 is ook lieflik, geen of baie min slaggate."