Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"Mooi dorpie aan die Wildekus. En sommer baie kans om met die plaaslike kultuur in aanraking te kom."
"shhhh! One of SA's best kept secrets. Almost too good to share with tourists!"
"Oos-Londen is so mooi met die rivier en die mooi huise op die wal van die rivier, dit laat my dink aan Sydney, Australia. "
"Cintsa is beeldskoon. Almal is vriendelik en die natuur om jou is onbeskryflik mooi!"
"Dit was ons eerste besoek aan Oos-Londen en ek moet ongelukkig erken dat ons ietwat teleurgesteld is in Oos-Londen self!"
"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."
"Pragtige plekkie en ideal vir iemand wat net in die buitelug en langs die see wil ontspan. Strande is mooi en baie skoon."
"Die strande was baie mooi skoon. Maar ek sal nie sommer daar gaan vakansie hou nie. Daar is dan nie 'n ordentlike seekosrestaurant nie behalwe Ocean Basket. "
"Awesome little town, lots to do and see for young and old. Great beaches."
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."
"Bathurst is 'n pragtige subtropiese dorpie met sy Victoriaanse boustyle, die gemeenskap se mense is baie vriendelik (klein handel). Die plantegroei en voëllewe is fantasties. Net 10 kilos van die see. Albei wêrelde in een gevat, seelewe en natuurlewe. Wat kan 'n mens meer vra, moeg vir die gewoel van Bathurst, dan gaan ons vir die dag by die see kuier."