Geverifieerde Resensie
Wingate Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wingate Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."
"Naby aan die hospitaal geleë wat dit ideaal maak vir hospitaal en dr's besoeke."
"Uiters geskik vir toegang tot die snelweg stelsel en alle stadsgeriewe, tog pragtig groen en stil."
"Ek ken nie die area nie. Al wat ek kan se dit is 'n pragtige, rustige buurt."