Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Witsand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witsand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 672 resensies.

Witsand

Kuiergat

"Kabeljoue is nie so volop soos wat almal praat nie."

Witsand

Seehuisie

"Baie mooi en lekker strand vir kinders, swempoel is gerieflik vir kinders."

Witsand

Kaiha

"Spasie is die beste eetplek wat daar sekerlik is, love die plekkie."

Witsand

Kannie Waggie

"Excellent fishing, extremely windy place, nice for kite-surfers but stay somewhere bigger if you have gear."

Witsand

@ The Whales

"Baie pragtige plek!"

Witsand

Duinesee

"Beach is just down the road (walking distance), access to the Breede is just a short drive away. Perfect fishing destination. Spent most of the weekend along the Breede fishing, up at 4am and witnessed amazing sunrises, spectacular sunsets and had a memorable fishing experience with my fiancé."

Witsand

@ The C right in front on the C

"Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier."

Witsand

Oloitokitok

"Lekker vakansieplek en ek geniet dit baie."

Witsand

Suzys Accommodation

"Dit is voorwaardelik 'n plek vir toeriste. Fantasties."

Witsand

Barnacles

"Dis 'n stil, rustige dorpie. Baie skoon omgewing."

Witsand

Haven

"Vissersparadys."

Witsand

Waterford Holiday Home

"Pragtige plek met best of both worlds (rivier en branders)."

Witsand

Shell Cottages

"Witsand is always great."

Witsand

North Degree 1106

"Peaceful. Lots to do if you're a fisherman."

Witsand

24 on Sebastian

"Pragtige dorp en vriendelike mense!"

Witsand

Suzys Accommodation

"Pragtig en 'n lekker plek om te besoek."

Witsand

Kite View 1

"'n Wonderlike vakansiebestemming."

Witsand

Suzys Accommodation

"Witsand is 'n baie rustige vissersdorp. Hier kan jy ontspan."

Witsand

Duinesee

"Asemrowend"

Witsand

@ The C right in front on the C

"Baie goeie voëlkyk-geleenthede in die omgewing."

Witsand

L-Breede River View Unit 300B

"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."

Witsand

Suzys Accommodation

"Wees voorbereid dat winkel/s vroeg toemaak. Naaste dorp 30km. Geen dokter, kliniek of apteek nie. Ideaal as jy van ALLES wil wegkom. Pragtige plek."

Witsand

Nautilus

"Dit het 'n lieflike strand."

Witsand

Pophuis - Beachfront Cottage in Witsand

"Heerlike wegbreek. Restaurante heerlike kos. 2 Kafees as iets nodig het. Woolshed Kunsmark binne huis."

Witsand

Witsand Vines Self-catering Rooms

"Skoon dorpie met vriendelike mense."

Witsand

Barnacles

"Lieflike strand, weer was perfek."

Witsand

Suzys Accommodation

"Baie veilige en rustige omgewing. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang