Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 738 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Springsteen Secret Garden"Loved the wine estates and the friendliness of the people."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Annex"Baie lekker, rustige dorp met vriendelike mense."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"Neem net in ag dat daar geen plek is om kruideniersware te koop in die dorp nie. Die naaste plek is in Tulbagh."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Tulbagh is 'n klein plekkie, maar hulle skiet nie te kort aan vriendelikheid nie. Almal is bereid om te help en dit is 'n baie netjiese dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Lots of places to visit and close surrounds have fabulous places to visit."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Town Cottages"Pragtige dorpie in 'n asemrowende mooi omgewing!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Great town with lots of history and the waterfall hike is amazing! Well worth the visit and it's free of charge. Was fantastic!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Villa Tarentaal"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Protea Ridge"Lovely town. Everything seemed closed which was surprising since it was school holidays."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Mon Desir Gastehuis"FNB het nie 'n tak daar nie, maar Wolseley is darem naby om onverwagte banksake te doen. Inkopieplekke is redelik. Vleispryse by 'n plaaslike slaghuis was buitensporig hoog in vergelyking met ander plekke."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Will definitely recommend the town and Kliphuis."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"'n Pragtige vallei met mooi, netjiese plase en mense én historiese plekke."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Big Sky Villa"We visited Tulbagh 5 years ago and my perception of the town has since changed that it is untidy and full of litter."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"It's a pleasant, quiet little town. The people are friendly and helpful. I would recommend Anna's for a breakfast. It's about 5 minutes away by car."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Duikersdrift Winelands Country Escape"Die hotel op die dorp se restaurant is uitstekend."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Was an absolutely wonderful stay! Thank you so much, can't wait to come back."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Protea Ridge"Very beautiful place to visit. The weekend was way too short."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Pragtig en sentraal geleë, geskiedkundige dorpie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Dis hoofsaaklik 'n toeristeplek met net Kerkstraat en die ou Drostdy en Paddagang restaurant wat ongelukkig nou gesluit is as jy soos ek nie 'n besondere belangstelling in wynmakery het nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"One of the nicest places we have visited this year in SA."