Geverifieerde Resensie
Worcester
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 411 resensies.
"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
"Die botaniese tuine is baie mooi onderhou en die wandelpaaie 'n lekker gesinsaktiwiteit. Ook baie naby aan Kaapstad, en sentraal om ander dorpe rondom te besoek."
"Ons ry gewoonlik net deur Worcester as ons Bonnievale toe gaan vir 'n wegbreek. Nie besef daar is so baie gastehuise beskikbaar in Worcester nie."
"Mall close to N2 - all the shops were well stocked and we found some beautiful gifts for our travels abroad."
"Did not see anything worthwhile, the location at foot of the mountains, but in Worcester itself, I did not go around much to give a fair assessment. The city center has nothing of appeal."
"Relatief naby aan naburige dorpe met besienswaardighede. Dorp is baie skoon en netjies."