Geverifieerde Resensie
Zimbali Estate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zimbali Estate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 52 resensies.
"Sekuriteitstelsels baie kompleks en verwarrend. Administrasie vir sekuriteit te veel! Sal nie maklik weer daar tuisgaan nie. "
"If they can extend the kitchen hours at the valley of pools restaurant especially during the peak period."
"Fantastiese plek met baie goeie sekuriteit. Ek sal vir seker weer gaan, maar vir seker nie waar Carla die agent is nie."
"Baie lekker om daar te wees. Ek dink net jy neem aan om baie goeie akkommodasie te kry by so eksklusiewe plek. Wees versigtig. "
"Mense moet geduld hê met die proses om by sekuriteit te registreer, maar moet ook besef dat dit vir jou eie veiligheid is. "
"The estate is beautiful and has all the amenities you would need. The beach is not a swimming beach, but Ballito, 5 minutes away has several beaches to choose from."
"Zimbali het soveel om te bied, hulle sekuriteit is uitstekend, daar is soveel swembaddens en aktiwiteite om van te kies, alles is skoon en netjies en in 'n goeie toestand. Besoek hulle gerus, daar is iets vir almal."
"Great place for families. Facilities cater to all ages. The heated pool at Valley of the Pools is gold."
"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."
"Uitstekende vakansiebestemming. Veiligheid is tops, personeel is vriendelik en die hele Zimbali is 'n pragtig natuurskone bestemming."
"I have always enjoyed visiting Zimbali. It is the best destination for families and it’s safe."
"Zimbali is 'n wonderlike bestemming vir 'n familiewegbreek met baie om te doen. Maak net seker die huis het 'n gholfkarretjie om vrylik in die area rond te beweeg en dit wat die landgoed bied te ontdek en te gebruik. Dit was ons vierde keer in Zimbali die afgelope 4 jaar, maar ongelukkig a.g.v. die akkommodasie, ons swakste ervaring uit die 4 kere wat ons Zimbali besoek het."