Geverifieerde Resensie
Zululand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1538 resensies.
"Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!"
"The area was a little windy at night causing a lot of noise with the tent but otherwise it’s a lovely place to visit"
"Lieflike dorp wat ingestel is om toeriste te bederf en dit is deel van 'n wildreservaat."
"Nie veel om te doen in Richardsbaai nie. Ons het vir ons kinders gaan kuier."
"Ek sal nie aanbeveel dat mens in die aand buite die dorp gaan ry nie weens ander mense wat baie gevaarlik ry."
"Heerlike bestemming as jy op soek is om die natuur, bos en groot 5 te ervaar, heelwat aktiwiteite om te doen."
"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."
"It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay."
"It’s a lovely small town. Great boat rides and game drive to Hluhluwe. Not much to do for the adrenalin junkies. But great place to disconnect and be one with nature."
"Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!"
"Is 'n tipiese vakansiedorp. Wanneer toeriste in kom is die prys hoër as normaal. Besighede wat kontant werk alleenlik was 'n probleem. Vele kere met rooi gesig uit stap omdat hulle net kontant vat. Bank wat nie gewerk het nie."
"Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek."
"Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees."
"Baie skoon strande, en goeie eetplekke. Dorp baie skoon en veilig. Wildritte baie goed."