Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 10 Cooper

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Luzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir @ 10 Cooper
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pierre C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie, baie netjies met besorgde baie detail op als.

Ja, beslis. Die plekkie was super skoon en al die geriewe was beskikbaar en meer as wat 'n mens benodig.

@ 10 Cooper se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie!

@ 10 Cooper
Cheslin M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin M

Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was super awesome om daar te bly.

Super lekker gebly ja.

Liza S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Lekker gebly!

Die woonstel is netjies, skoon, modern en baie gerieflik. Die area is stil en veilig. Ons het baie lekker gebly, en sal @ 10 Cooper aan enigeen aanbeveel.

Brenda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Baie lekker gebly.

2de keer wat ons oorbly. Plek baie netjies en gasvrou baie behulpsaam. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorbly.

Andre V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

@ 10 Cooper se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

@ 10 Cooper
Lizette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Goed toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld.

(10 Cooper) is regtig baie goed en volledig toegerus wat dit baie gemaklik sal maak vir 'n lang verblyf. Ons is baie goed op hoogte gehou van alle reëlings. Die eenheid is lekker ruim en ons het die paar dae daar werklik geniet en sal graag weer daar tuisgaan.

Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Het tuis gevoel en kon lekker rus.

Lekker oorgebly vir een aand. Sentraal naby alles en tog baie rustig. Netjies en waarde vir geld. Alles was beskikbaar.

Julie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie T

As above.

Great place, safe and private. Only issue was the heat. If the fan could have been a little stronger, other than that it was perfect.

Lindy H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Great place with a beautiful view.

The place is really comfortable and spacious to stay in. The place is fairly clean, just the microwave and the coffee machine needed cleaning. Very generous with their coffee and tea.

Pieter B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Idea as oor slaapplek, rustige omgewing.

Gemaklik en alles wat nodig was, kon dalk vuilis gereelder verwyder word.

Eckhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eckhard F

Sal weer gebruik.

Als was netjies en lekker gebly. Geen probleme gehad nie. Lekker koffie pods gekry ook.

Sebella O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sebella O

Definitely great!

We were attending a sport event and everything we needed was in the apartment. The washing machine helped tremendously as we got quite dusty and dirty each day. The best was that it was quiet during the day and especially at night. We would definitely recommend @ 10 Cooper.

Olwyn L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwyn L

Dit was fantasties!

Ons het baie lekker gebly.

Delene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Heerlik!

Lieflike stil omgewing en baie privaatheid. Die eenheid is uitstekend ingerig met alles wat jy dalk kan nodig kry. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en met lekker sjokolade bederf. Sal graag weer hier oorbly as ons in die Kaap kuier.

Zunika H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunika H

Pragtige woonstel!

Dit is baie mooi, netjiese, skoon woonstel.

Loreen E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loreen E

Goed ingerig, modern, gemaklik.

Die plekkie is baie goed ingerig, met 'n gemaklike bed en 'n lieflike badkamer. Die eenheid is baie sentraal geleë met 'n uitsig! Dankie Luzaan vir jou gasvryheid! Sal @ 10 Cooper hoogs aanbeveel.

Mariska B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Mal oor die plekkie. Het dit regtig baie geniet!

Pragtige uitsig, lekker werksarea en WiFi lekker vinnig. Mal oor die koffie .

Deon E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E

Ongelooflik

Luzaan was baie gaaf, hulpvaardig en behulpsaam. Eenheid was baie skoon en netjies. Area baie stil en rustig. Kan nie wag om hulle weer te ondersteun nie.

Carla W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W

Veilig, netjies en skoon.

Die selfsorgeenheid lyk presies soos aangedui op die foto's. Dis skoon en netjies. Alhoewel dit op die gasvrou se perseel is, is die plek privaat. Alles wat benodig word, is in die eenheid. Die bed is so gemaklik en sag. Ons sal die eenheid enige tyd aanbeveel. Ek wil net vir Luzaan dankie sê vir haar gasvryheid en vriendelike diens. Ek sal net 'n verwarmer of 'n warm kombers aanbeveel.

Leon C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Fantastiese, netjiese blyplek met alles wat jy nodig het.

Goeie kommunikasie en vriendelike ontvangs. 'n Oulike, netjiese blyplek met wonderlike uitleg en letterlik alles en meer as wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.

Sunette T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette T

Baie netjiese plek, lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, gemaklik, goed toegerus, rustige omgewing, privaat en behulpsame gashere.

Nico J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Fantasties, vriendelik, veilig, skoon.

Sal aanbeveel vir enige iemand, mooi netjiese plek en gasvrou gaan uit haar pad uit om seker te maak jy is lekker ingesettle. Geen load shedding affekteer jou as jy daar bly nie.

Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Puik.

Beste selfsorg wat ons in 'n lang tyd raakgeslaap het - uitstekend toegerus, netjies en krag tydens loadshedding is 10/10.

Sirol R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirol R

Het baie lekker gebly en het alles wat nodig is.

Baie netjies en goed ingerig. Vriendelik en alles het glad verloop. Ligging is in baie goeie area en ons sal weer hier bly indien geleentheid daar is.

Anina O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O

Baie lekker verblyf.

Skoon en netjies, baie goed toegeruste eenheid. Sentraal geleë in Durbanville. Lig en TV/Netflix wat werk met loadshedding!

Sandra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Ideal!

@ 10 Cooper is modern and has everything you could need.

Sonyia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonyia V

Lieflik en ruim met alles tot jou beskikking.

Niks kom kort nie, alles is tot jou beskikking. Van 'n haardroër tot 'n koffiemasjien.

Brenda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Verblyf vir Gryphon 99er Cycle Race.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons plek was skoon en netjies en het alles in wat jy nodig sal kry. Lekker naby aan die plek waar ons moes wees in ń baie rustige omgewing. Ons sal beslis weer oorbly en beveel die plek beslis aan.

Ho D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ho D

Perfekte oorslaapplek in Kaapstad.

Alles is baie netjies en van hoogstaande gehalte. Gasvryheid was uitstekend. Ons sal julle weer gebruik.

Nikee A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikee A

Perfek! Alles wat jy nodig het en meer!

Dit was fantasties, veilig, netjies, baie baie goed toegerus met alles en ek bedoel alles wat jy moontlik nodig sal hê. En nog die ekstras ook. Die area is baie rustig. Die plekkie is regtig een in sy soort! Waarde vir geld en sal beslis so gou moontlik terug wees! Dit het al my verwagtinge oortref! You have to see it to believe it!

Ronel P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P

Gerieflik en skoon.

Die kamer was silwerskoon. Alles word goed verduidelik en uiteengesit in die epos wat gestuur word en ook op die inligtingstuk in die kamer.

Roleen O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen O

Wow.

Ons het 2022 twee keer tuisgegaan by hierdie oulike plekkie. Dit is die mooiste, skoonste plekkie met die vriendelikste gasvrou. Baie behulpsaam. Ek beveel hierdie plekkie 100% aan. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Dit is presies soos op foto's! Baie dankie.

Dehan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan O

Rustig, netjies, perfek om te oornag.

Die ideale plek om te oornag met waarde vir geld.

Fr J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fr J

Baie netjiese plek.

Baie goeie ingerigte plek met als en meer wat jy kan benodig. Goeie ligging en het regtig baie lekker gebly.

Mayrie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayrie S

Baie gemaklik & gerieflik gebly.

Eenheid is super netjies ingerig en baie luuks, regtig 'n plesier om daar oor te bly. Inverter gedurende die load shedding maak dit beslis gemakliker vir tv kyk & wifi.

Anita F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Uitstekende akkommodasie, volledig toegerus, veilig, stil, naby alles, heerlik gebly.

Sal beslis weer kom. Kan dit sterk aanbeveel.

Lourenci A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenci A

Heerlik ingerig.

Daar is voorsiening gemaak vir als wat mens mag nodig hê.

Vynette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vynette B

Wow.

Uitstekend.

Chris W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Bitter lekker gebly. Alles was daar.

Lekker privaat ruim en alles werk wat jy nodig het. Baie lekker gebly.

Piet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Baie goed toegerus, skoon, mooi en veilig.

Uitstekend toegerus, lekker privaat en ons ontvangs was positief en vriendelik. Sal vir seker weer hier kom oornag.

Fernando T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Luuks, veilig, netjies.

Ons verblyf by 10@Cooper was meer as wat ons verwag het. Die eenheid is ruim en uiters gerieflik veral omdat ons 4 aande daar oorgebly het.

Vicky L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L

Clean and comfortable.

We really enjoyed our stay at 10@Cooper. It was clean and very comfortable. The owner of the property was very welcoming and friendly. We would definitely use 10@Cooper when we are are back in Cape Town.

Ambrose J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrose J

Very neat and cosy place especially if you love silence. I had no complaints.

It's value for money. Best place to stay, even during loadshedding you can still watch TV and because of the Gas stove, you can enjoy your cup of coffee even when there is no electricity in the area.

Leandra J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra J

Ek en my man het 1 nag oornag.

Die plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ek sal weer teruggaan, maar hierdie keer net langer bly. Mooiste dekor en kleurskema vloei regdeur.

Ingrid M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Puik akkommodasie, vriendelike en behulpsame diens, privaat.

Ons het 4 nagte gebly. Was heerlik en sal graag weer hiervan wil gebruik maak! Ruim akkommodasie, uitstekend toegerus, baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Ons sê nogmaals dankie!

Stefan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan D

Dit was lekker was nie te ver van waar ons moes wees.

Die plek was maklik om te vind en was naby ander winkels, al het ons dit eeers op die laaste dag uit gevind, was dit nog steeds baie lekker.

Kathy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy P

Fantasties, 100%. Rustig en stil. Net soos ek dit wou hê.

Was baie lekker, sal mense aanvebeel. Als was daar wat ons nodig gehad het. Bly hou die skoonheid en mooiheid. Weerens, baie dankie!

Ronel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Aangenaam.

Hierdie eenheid is enige reisiger se droom. Volledig toegerus om jou verblyf gemaklik te maak met genoegsame spasie vir twee persone om gemaklik te kan beweeg. Ons beveel @ 10 Cooper vir enige reisiger aan.

Adri K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

Netjies, rustig, volkome toegerus.

Pragtige plek, volledig toegerus met groot yskas, mikrogolf, koffiemaker, strykplank, yster, gasstofie. Alles wat mens kan benodig. Pragtig!

Erika L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Rustig!

Die gastehuis is geleë in 'n pragtige woonbuurt en die uitsig is baie mooi. Kamer is baie ruim. Ek sal beslis Cooper@10 aanbeveel vir my vriende.

Willem V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Het die kuier geniet.

Gerieflik, goeie waarde vir geld.

Nelmarié N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarié N

Netjiese en gerieflike, ingerigte plekkie.

Stil en rustige omgewing.

Mavis B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mavis B

Was net 'n vinnige oorslaap, maar skoon en netjies.

Baie skoon, netjiese plek in 'n rustige buurt.

Ansie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E

Dit is 'n lieflike plek.

Luzaan is vriendelik en 'n behulpsame gasvrou wat jou dadelik laat welkom voel. Ek sal die plek definitief aan beveel. En ook weer gebruik. Uitstekende ligging. Smaakvol gemeubileer en uiters netjies. Veilige parkering. 100% Vir @ 10 Cooper.

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5049a5e7b626c1aa5d25cdcdbd167b31a579c9e3d2f0db69f10942c22554e0f909348df52bb12739c206de1692587d5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 10 Cooper Street Aurora, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835056572103 18.630260236535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang