Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 10 Cooper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Duane H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Perfect place to stay in Durbanville. Really a wonderful stay. So close to everything. Clean and tidy. The hostess really went the extra mile. I can highly recommend and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanriette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker oorgebly vir een aand. Baie netjies en alles was beskikbaar. Baie lekker gebly, alles was baie netjies en die eienaars was baie vriendelik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Thoroughly enjoyed our stay and the hosts are absolutely amazing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie, baie netjies met besorgde baie detail op als. Ja, beslis. Die plekkie was super skoon en al die geriewe was beskikbaar en meer as wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzaan
@ 10 Cooper
Baie dankie vir die wonderlike resensie!

Cheslin M
1 nag
5.0
Mei 2024

Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was super awesome om daar te bly. Super lekker gebly ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly! Die woonstel is netjies, skoon, modern en baie gerieflik. Die area is stil en veilig. Ons het baie lekker gebly, en sal @ 10 Cooper aan enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. 2de keer wat ons oorbly. Plek baie netjies en gasvrou baie behulpsaam. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzaan
@ 10 Cooper
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

Lizette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Goed toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld. (10 Cooper) is regtig baie goed en volledig toegerus wat dit baie gemaklik sal maak vir 'n lang verblyf. Ons is baie goed op hoogte gehou van alle reëlings. Die eenheid is lekker ruim en ons het die paar dae daar werklik geniet en sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Het tuis gevoel en kon lekker rus. Lekker oorgebly vir een aand. Sentraal naby alles en tog baie rustig. Netjies en waarde vir geld. Alles was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5049a5e7b626c1aa5d25cdcdbd167b31a579c9e3d2f0db69f10942c22554e0f909348df52bb12739c206de1692587d5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 10 Cooper Street Aurora, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835056572103 18.630260236535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang