@ 10 Cooper
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Luzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Duane H - Okt 2024
Algehele gradering
Perfect place to stay in Durbanville.
Hanriette R - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker oorgebly vir een aand. Baie netjies en alles was beskikbaar.
Melissa M - Sep 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay and the hosts are absolutely amazing.
Pierre C - Sep 2024
Algehele gradering
Baie, baie netjies met besorgde baie detail op als.
@ 10 Cooper se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Cheslin M - Mei 2024
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was super awesome om daar te bly.
Liza S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Brenda V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andre V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
@ 10 Cooper se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.
Lizette B - Jun 2024
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld.
Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Het tuis gevoel en kon lekker rus.
Julie T - Jan 2024
Algehele gradering
As above.
Lindy H - Jul 2024
Algehele gradering
Great place with a beautiful view.
Pieter B - Mei 2024
Algehele gradering
Idea as oor slaapplek, rustige omgewing.
Eckhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Sebella O - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely great!
Olwyn L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Delene V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Zunika H - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel!
Loreen E - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig, modern, gemaklik.
Mariska B - Sep 2023
Algehele gradering
Mal oor die plekkie. Het dit regtig baie geniet!
Deon E - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik
Carla W - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon.
Leon C - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese blyplek met alles wat jy nodig het.
Sunette T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek, lekker gebly.
Nico J - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik, veilig, skoon.
Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik.
Sirol R - Mei 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en het alles wat nodig is.
Anina O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Sandra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideal!
Sonyia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflik en ruim met alles tot jou beskikking.
Brenda V - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf vir Gryphon 99er Cycle Race.
Ho D - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek in Kaapstad.
Nikee A - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek! Alles wat jy nodig het en meer!
Ronel P - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Roleen O - Jun 2022
Algehele gradering
Wow.
Dehan O - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, perfek om te oornag.
Fr J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Mayrie S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik & gerieflik gebly.
Anita F - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie, volledig toegerus, veilig, stil, naby alles, heerlik gebly.
Lourenci A - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik ingerig.
Vynette B - Mei 2022
Algehele gradering
Wow.
Chris W - Mei 2022
Algehele gradering
Bitter lekker gebly. Alles was daar.
Piet S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed toegerus, skoon, mooi en veilig.
Fernando T - Mrt 2022
Algehele gradering
Luuks, veilig, netjies.
Vicky L - Feb 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Ambrose J - Des 2022
Algehele gradering
Very neat and cosy place especially if you love silence. I had no complaints.
Leandra J - Jun 2022
Algehele gradering
Ek en my man het 1 nag oornag.
Ingrid M - Jun 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie, vriendelike en behulpsame diens, privaat.
Stefan D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker was nie te ver van waar ons moes wees.
Kathy P - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, 100%. Rustig en stil. Net soos ek dit wou hê.
Ronel V - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Adri K - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig, volkome toegerus.
Erika L - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig!
Willem V - Mei 2022
Algehele gradering
Het die kuier geniet.
Nelmarié N - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike, ingerigte plekkie.
Mavis B - Nov 2022
Algehele gradering
Was net 'n vinnige oorslaap, maar skoon en netjies.
Ansie E - Nov 2021
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang