Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 10 Cooper

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 10 Cooper is ’n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Aurora, Durbanville. Hierdie eiendom is ideaal vir reisigers of gaste wat op soek is na ’n gerieflike basis om die besienswaardighede in die noordelike voorstede te verken.

Daar is 'n kragomskakelaar wat die TV en die WiFi gedurende beurtkrag sal laat aanbly.

Die woonstel het ’n privaat ingang en is oopplan. Die slaapkamer-area het ’n koningingrootte-bed en daar is 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het eetgerei, kookware, ’n wasmasjien, tuimeldroër, gasstoof met ’n oond, ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook ’n strykyster en strykplank.

Die aangrensende leefarea het ’n etenstafel met sitplekke, ’n lessenaar en ’n 32 duim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n veranda. Gaste het toegang tot die braai-area met 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is agter ’n elektriese hek beskikbaar.

Die eiendom is naby restaurante en winkels, en is ongeveer 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Pierre C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie netjies met besorgde baie detail op als. Ja, beslis. Die plekkie was super skoon en al die geriewe was beskikbaar en meer as wat 'n mens be...
Sien meer
Sep 2024
Cheslin M
5.0
Ek was baie beïndruk met die plek. Dit was super awesome om daar te bly. Super lekker gebly ja.
Mei 2024
Liza S
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly! Die woonstel is netjies, skoon, modern en baie gerieflik. Die area is stil en veilig. Ons het baie lekker gebly, en sal @ 10 Cooper aan ...
Sien meer
Mrt 2024
Brenda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. 2de keer wat ons oorbly. Plek baie netjies en gasvrou baie behulpsaam. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorbly.
Feb 2024
Olwyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties! Ons het baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Luzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 10 Cooper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5049a5e7b626c1aa5d25cdcdbd167b31a579c9e3d2f0db69f10942c22554e0f909348df52bb12739c206de1692587d5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 10 Cooper Street Aurora, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835056572103 18.630260236535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang