Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 10 Cooper

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 10 Cooper is ’n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Aurora, Durbanville. Hierdie eiendom is ideaal vir reisigers of gaste wat op soek is na ’n gerieflike basis om die besienswaardighede in die noordelike voorstede te verken.

Daar is 'n kragomskakelaar wat die TV en die WiFi gedurende beurtkrag sal laat aanbly.

Die woonstel het ’n privaat ingang en is oopplan. Die slaapkamer-area het ’n koningingrootte-bed en daar is 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het eetgerei, kookware, ’n wasmasjien, tuimeldroër, gasstoof met ’n oond, ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook ’n strykyster en strykplank.

Die aangrensende leefarea het ’n etenstafel met sitplekke, ’n lessenaar en ’n 32 duim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n veranda. Gaste het toegang tot die braai-area met 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is agter ’n elektriese hek beskikbaar.

Die eiendom is naby restaurante en winkels, en is ongeveer 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Britney B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker plek, mooi skoon, veilig en perfek vir 2 mense.
Feb 2025
Denise M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik gekuier, sal definitief aanbeveel. Heerlik, netjies en ten volle toegerus.
Jan 2025
Mirko K
Saam met lewensmaat
5.0
N Uitstekende naweek! Dit was n baie aangename plek en ervaring.
Jan 2025
Rovan L
Besigheidsreis
5.0
Dit was ongelooflik, met regtig baie vriendelike mense wat my ontvang het. Moer lekker dankie! Dit mag dalk die beste plek wees waar ek al gebly het.
Jan 2025
Gerry S
Saam met vriende
5.0
Pragtige moderne plek. Pragtige plek, het al ons verwagtinge oortref.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 10 Cooper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5049a5e7b626c1aa5d25cdcdbd167b31a579c9e3d2f0db69f10942c22554e0f909348df52bb12739c206de1692587d5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 10 Cooper Street Aurora, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835056572103 18.630260236535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang