Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 101 Stalsweg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir @ 101 Stalsweg
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anna W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anna W

Kokkerotte in die yskas.

Geen WiFi opvangs. Dekens was vuil en gevlek. Swak gehalte beddens. Die matras is deur en platgelê. Binnevere maak slaap onmoontlik, want dit maak jou seer. Matrasse is skeef en regtig ongemaklik. Stortkop is van so aard dat jy nie behoorlik kan stort nie. Die hond het ons ook basies die heel nag wakker gehou. Die dame antwoord nie haar foon as jy bel nie. Daar is probleem met parkering as gevolg van te veel voertuie. Rondom die plek is dit ook glad nie netjies nie. Die ontvangs was vriendelik.

Celest P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Gerieflike oornagverblyf.

Netjiese verblyf vir 2 mense. Alles wat nodig is. Sentraal geleë. Vriendelike ontvangs.

@ 101 Stalsweg se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit was my plesier om julle te kon ontvang,
Seënwense,
Rina du Preez

@ 101 Stalsweg
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stalsweg 101, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA915af8031709b95572b09884d9b1808c8fd86138a57b176160ecb3766bee6359fcc0568637a2458987e723410a724002fede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 101 Stals Road Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.128041051637 26.177417405145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang