Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 14 Wright

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 14, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ 14 Wright is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 3 volwassenes van 2 volwassenes en 2 kinders in George.

Die grondvloer-eenheid kyk uit oor die berg en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar en is geskik vir 'n volwassene of 2 klein kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en 'n MiBox.

Die leefarea maak oop op 'n privaat onderdakstoep en ingeboude braai-area.

@ 14 Wright is 1 km vanaf die middedorp geleë wat verskeie restaurante en winkels bied. George bied verskeie doendinge soos gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Gaste kan ook gaan swem en visvang by die verskeie strande in die omgewing, of besienswaardighede soos die Outeniqua-vervoermuseum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ielse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wrightstraat 14, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 14 Wright het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 14, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3529d9d9f68f61ed7a55fd6a7c475a09530e2fbc9aadf2a44d64a88ff6c363ee10529fa5c02d28fb7a034909f58b2583ed6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 14 Wright Street Campher's Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949220746894 22.45972931385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang