Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 1926

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eswé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir @ 1926
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gaynor M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor M

Amazing!

They thought of everything. Clean and modern. I was so surprised when I returned to discover that somebody actually washed my dishes for me. Thank you.

Richard S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Oorslaap vir sporttoernooi.

Ons het @ 1926 gekies omdat dit baie netjies gelyk het op die webtuiste. Die prys was ook heel aanvaarbaar. Ons was die dag van aankoms effe vroeg, maar Toni het ons tegemoetgekom en 2 ure vroeg laat inboek. Die eenheid is uiters netjies en ek glo mens kan vir lang periodes gemaklik hier bly. Veiligheid is 'n prioriteit en @ 1926 maak seker mens voel veilig met al die nodige dinge in plek. Vir oorslaap in Piketberg sal ek @ 1926 sterk aanbeveel!

Leon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Hoewel ons net een aand oorgeslaap het, sal ons definitief weer hier bespreek.

Hoogs aanbeveelbaar. Alles wat jy nodig het en nog meer. Dit is 'n lieflike plek en baie rustig. Sal in die toekoms definitief weer hier kom bly. Baie dankie, Toni.

Jacques V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Laidback and relaxing.

Very relaxing atmosphere with a stunning view of the mountains in the morning.

@ 1926 se terugvoer

Thank you so much for your kind words about the view. We understand that part of the experience of staying with us is about taking in the stunning natural surroundings. We strive to make sure that our guests can enjoy a relaxing atmosphere while they are here. Thank you again for your feedback and we look forward to seeing you again soon!

@ 1926
Celesté W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté W

Gerieflik, stylvol, rustig en veilig!

Die woonstel is baie netjies en stylvol, die ligging van 1926 is gerieflik geleë - weg van die besiger sakekern, so selfs Saterdag se bedrywighede het nie die rustige atmosfeer gedemp nie. Die kombuis is ten volle toegerus, wat net verder bydra tot die gerief. Ek is ook aangenaam verras toe ek Saterdag tuis kom en besef iemand het kom opruim terwyl ek uit was - groot bederf! Ek hoop ek het binnekort rede om weer by 1926 tuis te gaan!

Odile P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odile P

Hemels!

Na 'n baie lang en uitputtende werksdag, was dit die ideale plek om af te skakel en te ontspan. Baie netjies en goedversorgde eenheid. " A home away from home. ".

Juanita E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Netjies en modern.

Lieflike plek, netjies binne en buite. Ons het baie lekker gebly.

Pieter J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Heerlik!

Baie dankie Toni vir ongelooflike vriendelikheid en ekstra moeite en bederf met ons verblyf. Selfs op kort kennisgewing en laat aankoms, was jy meer as bereid om ons te help. Ons sal vir seker weer van julle diens gebruik maak. Baie netjies en silwerskoon.

Beverley G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley G

Rustig en voel veilig. Baie netjies en huislik.

Toegang tot DStv 'n aangename voordeel. Stilte 'n welkom karakter. Aanbeveel dat u beklemtoon vir gebruik van braaifasiliteit jou eie hout voorsien moet word. Elvona was baie toeganklik en reageer onmiddellik op versoeke en het kontak behou totdat sy verseker was ons is uitsorteer.

Jo-ane A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ane A

Dit was wonderlik.

Dit was modern en netjies. Toni was baie gaaf en altyd beskikbaar. Selfs gereel dat my klere gestryk word.

Antoinette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Fantastiese privaat plekkie en pragtig.

Ek het so lekker daar gebly, mooi modern en skoon, en baie veilig. Ek sal defnitief weer kom of aanbeveel.

Desiree B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Ongelooflik!

Dit was heerlik om na die lang pad by die verblyf plek te kon aankom. Die gasvrou het ook gereël vir aandete by 'n koffiewinkel, wat spesiaal vir ons oop gebly het. Ons kon soontoe stap en die kos en gasvryheid was baie spesiaal. Gaan definitief weer @ 1926 besoek.

Kobus G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Netjiese blyplek en waarde vir geld. Veilig en sentraal.

Ek en my seun was op 'n road trip en het die blyplek geniet, veral die sit- en braaiplek buite was fantasties.

Anel E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Ek het gerieflik gebly in die meer as voldoende toegeruste eenheid.

Die eenhede is baie goed toegerus, netjies en skoon.

Peter H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Enjoyed the contemporary interior design of the apartment.

Loved the location of the accommodation. Provided the needed tranquility while one is still in close proximity of the CBD of the town.

@ 1926 se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us. We are so pleased to hear that you enjoyed the tranquility of our accommodation and location in relation to the CBD. We appreciate your feedback and value your review.

@ 1926
Hennie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie netjies en goed ingerig, baie lekker daar oornag.

5-ster kwaliteit, dankie.

Eathon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eathon V

Dit was baie stil en rustig.

Ek sal definiteif weer daar plek boek. Dit is ’n plek met ’n baie rustige atmosfeer.

Carollin N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N

Uitmuntend.

Uitstekende diens en plek.

Clint S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint S

Puik. Gasvry. Baie goeie fasiliteite en vriendelike ontvangs. Sal definitief weer gaan.

Toni was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Wat 'n plesier om met sulke mense te werk. Akkommodasie is puik.

Cornelis B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis B

Recommended.

The unit was as in the photos. What made the stay was the super helpful representation of the owner - Toni was great at providing tips and advice.

Brumelda A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumelda A

Rustig en baie netjies.

Die verblyf en diens was uitstekend.

Bianca M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Amazing accommodation clean and modern. Toni was the best host went out of her way to help us.

We loved our stay at 1926 and will definitely stay there again when in picket-berg. Clean and modern with all the amenities. Amazing host Toni.

Annelize M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

'n Juweel - modern, kunstig en knus.

Toni is 'n gasvrou duisend. Vriendelike verwelkoming en oog vir fyner detail is duidelik sigbaar as jy die eenheid binnestap. Modern en uiters skoon met bederfies, van gebottelde water, neute, Darling se Tannie Evita toffees op kussings tot oorgenoeg koffie, tee, melk en beskuit. Vir die wat langer sou vertoef is daar selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die eenheid. 'n Lieflike kuierplekkie met braai sal ons beslis met ons volgende besoek inwy. 5-ster-verblyf!

Lourens B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Beste blyplek!

@1926 is vir seker een van die beste plekke waar ek al gebly het! Alles is uiters netjies, skoon en baie mooi afgerond. 'n Mens verwag eintlik glad nie so iets in die platteland nie. Toni (die gasvrou) is ook uitstekend in haar werk. Hierdie is 'n móét!

Marlene K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Fantasies, goed verwelkom.

Pragtige plek, alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer kom.

Bessie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie C

'n Wonderlike ondervinding, alles baie mooi en skoon.

Dit was een van die beste verblyfplekke waarin ons vir hierdie vakansie gebly het. Ek sal dit regtig aanbeveel!

Jc H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H

Aangenaam en stil.

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Melissa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

It was an awesome stay!

Our stay was very pleasant and private, we had no disturbances or any noise. The unit layout is so modern and pretty, I can also say it was sparkling clean! Tania was also very warm and welcoming when we arrived. It was just unfortunate that we couldn't stay for longer, but we will be sure to book more nights next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was awesome verblyf!

Ons verblyf was baie aangenaam en privaat, ons het geen steurnisse gehad nie. Die eenheid se uitleg is so modern en mooi, ek kan ook sê dit was skitterend skoon! Tania was ook baie warm en verwelkom toe ons aankom. Dit was net jammer dat ons nie langer kon bly nie, maar ons sal sekerlik volgende nagte meer nagte bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Monique B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Excellent.

Best self-catering stay in Piketberg.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Die beste selfsorgverblyf in Piketberg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Vriendelike, plattelandse diens. Geriewe goed toegerus en baie modern.

Sien sterre.

Tertia Duvenage D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia Duvenage D

Dit is seker nog een van die mooiste plekke by LekkeSlaap waar ek nog gebly het.

Dit was ongelooflik, baie mooi netjies en Toni is wonderlik en so vriendlik. Ek sal altyd hier kom bly solank ek daar rond moet werk. Dit was absoluut waarde vir geld. 'n Pragtige plek.

Mimi V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi V

We had an above average pleasant stay at @ 1926.

We found @ 1926 incredibly tastefully designed and decorated with everything in place. The location is also very convenient. They set a perfect standard for accommodation right from the welcoming of the charming host to the linen, toiletries, rusks and almonds, etc. We will definitely go back there.

Sharon N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon N

Country hospitality in a spotless and simply stylish self-catering unit.

My husband and I and our young son spent our anniversary weekend celebrating in Piketberg. Our getaway was centred around the Piket-Bo-Berg MTB event which we thoroughly enjoyed. We arrived fairly late to a very warm welcome and found a bottle of bubbly and champagne glasses waiting for us. We had a wonderful stay in this stylish unit and I will most definitely recommend this accommodation to others.

Christine C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Excellent venue.

I will certainly make use of your services again and make a recommendation.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c597deaa40a139401a9560a9791fe2021d504ec63954b6626097576861fe4900a1c99bc127881d7549e7f22b1fca3d8715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang