Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 1926

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ 1926 bied selfsorgwoonstelle en is in die sentrale Piketberg geleë. Dié instansie is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Akkommodasie @ 1926 bestaan uit 2 tweeslaapkamereenhede en 2 eenslaapkamereenhede. Elke slaapkamer in elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n oopplan-sitkamer, 'n goed toegeruste kombuis, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Alle eenhede het 'n balkon of patio met privaat braaigeriewe. Die eiendom het onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is veiligheidshekke, kamerastelsels en omskakelaars. Die Wi-Fi werk tydens beurtkrag.

@ 1926 is ook naby die polisiestasie, munisipale kantore en openbare biblioteek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir @ 1926
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eswé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 1926 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c597deaa40a139401a9560a9791fe2021d504ec63954b6626097576861fe4900a1c99bc127881d7549e7f22b1fca3d8715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang