Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 1926

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ 1926 bied selfsorgwoonstelle in Sentraal-Piketberg en het die ideale ligging naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Verblyf @ 1926 word gebied in 2 tweeslaapkamer-eenhede en 2 eenslaapkamer-eenhede, elkeen met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Elke eenheid het 'n balkon of 'n stoep met privaat braaigeriewe. Die perseel het onderdakparkeerplek en daar is veiligheidshekke en kameras vir veiligheid. Die verblyf het ook omsetters en die WiFi werk tydens beurtkrag.

@ 1926 is ook naby die polisiestasie, munisipale kantore en die biblioteek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jannie S
Besigheidsreis
5.0
Great! Fantasties en awesome!
Sep 2024
Gaynor M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! They thought of everything. Clean and modern. I was so surprised when I returned to discover that somebody actually washed my ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Oorslaap vir sporttoernooi. Ons het @ 1926 gekies omdat dit baie netjies gelyk het op die webtuiste. Die prys was ook heel aanvaarbaar. Ons was die da...
Sien meer
Okt 2023
Leon S
Gesin met tieners
5.0
Hoewel ons net een aand oorgeslaap het, sal ons definitief weer hier bespreek. Hoogs aanbeveelbaar. Alles wat jy nodig het en nog meer. Dit is 'n lief...
Sien meer
Okt 2023
Jacques V
Gesin met klein kinders
4.6
Laidback and relaxing. Very relaxing atmosphere with a stunning view of the mountains in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eswé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 1926 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c597deaa40a139401a9560a9791fe2021d504ec63954b6626097576861fe4900a1c99bc127881d7549e7f22b1fca3d8715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang