Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 30 Zebra

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jacques C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie netjies en groot. Fantastiese verblyf, perfek vir sakereis om te oornag. Privaat, netjies en groot. Net jammer die water wou nie werk nie, maar ek glo dit was 'n probleem in die dorp self en nie die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Veilige verblyf in 'n stil woonbuurt. Die netjiese woonstel is gerieflik naby 'n winkelsentrum. Eienaars is wonderlik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Cosy weekend business trip. Amazing little place, much bigger than I expected. Conveniently furnished, loved the couch - great for napping on. Great shower and water pressure. Will definitely be our go-to place for traveling to Polokwane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Disappointed. The stove is too high, unable for short people to use. DStv is not connected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Third year in a row. We go here every year for our anniversary and always enjoy every moment there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Netjies, skoon, gerieflik vir oornag. Vriendelik. Enige tyd vir twee nagte se oorbly. Baie skoon en heeltemal privaat. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die gastehuis area is lekker stil, baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis is baie ruim, meer as genoeg vir twee mense. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker gebly. Dis 'n baie netjiese plek. Beveel die eenheid vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie gerieflik, skoon. Moet uiteensetting van kamer. Geen tekortkominge nie. Baie rustige omgewing. Behulpsame vriendelike diens. Geen tekortkominge nie. Kamer is baie gerieflik, groot en ruim. Maklike toegang en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Skoon, netjies en gemaklike verblyf. Vriendelike diens en baie behulpsame mense. Baie lekker en veilige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 30, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b80uJMoMQszTJfXIuuJRtDirvIRcRiPvbWiXcTSow6yzD7rA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 30 Zebra Street Fauna Park 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.90435 29.482156588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang