Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 336 Bourke

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir @ 336 Bourke
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christi K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi K

Rustig, ideaal vir iemand wat ZAH moet besoek.

Vriendelike diens, perfek geleë by Zuid Afrikaanse Hospitaal. Veilige area. Waarde vir geld. Sal nie op 'n ander plek gaan slaap as ek weer Pretoria toe moet kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P
Enkelreisiger

Dit was baie netjies en het ek 'n heerlike nagrus geniet.

Ek was baie tevrede. My man is in die hospitaal opgeneem en dit was gerieflik en naby. Dit was glad nie moeilik om te kry nie, veral as ek as 'n vrou alleen moet rond beweeg en die plek nie ken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is netjies en skoon. Net jammer van die trappe (ek is 75).

1. Ligte buite kan verbeter word. 2. Wys op die trappe vir ouer mense. 3. Kan gerus melk voorsien vir tee en koffie. Gebruik ook hoë gehalte koffiesakkies. 4. Bedlampskakelaar kon nie gevind word nie. 5. Yskas/vrieskas kan gerus skoongemaak word van al die ys. 6. Naamplaat as jy van die hospitaal af kom is nie sigbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Aangenaam.

Netjiese plek en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 336 Bourke se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer gaste soos jy.
Groete

@ 336 Bourke
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourke-straat 336, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem